Sunday, August 2, 2009

Welkom-woord van die mechanic

Welkom almal. Dis wonderlik om hier te wees. Ek wil net die feeskomitee bedank vir die wonderlike geleentheid om my lewenslange vakansie te verleng. Weereens dankie.
Ek wil dan vra dat al die lede van ons uitstekende span 'n foto van hulle op die blog kan post.
Ek wil net laastens se dat ek mooi na julle wiele sal kyk!

Mike the bike

1 comment:

  1. Eet asb. genoeg viennas en bier sodat jy stamina het om na die wiele te kyk. O wag, jy doen dit reeds. Hou so aan.
    Stofbreker

    ReplyDelete